
Groot Fees

ATKV-Hartenbos
’n Lewe sonder liefde is soos ’n jaar sonder somer ... En ’n wegbreek sonder die see is soos ’n vakansie by die huis! So, kom kuier in hierdie liefdesmaand by ATKV-Hartenbos.
Kampering
Kamp vir ’n minimum van twee nagte en kry daagliks 50%-afslag op ’n heerlike
Koswerf-ontbyt EN 30 rekkies per bespreking vir 30 gratis glybeurte op die waterwurm.
Bespreek ’n 6-bedwoonstel of kampeerstaanplek tussen 16 en 29 Februarie 2020 en kry 30%-afslag.
OF geniet die gratis gebruik van die verhitte swembad (een gratis swem per persoon per bespreking).
Geldig vir enige tyd van die week (Sondae tot Maandae).
Huisvesting
Bly ’n minimum van twee nagte in enige van ons verblyfeenhede en kry daagliks ’n heerlike
gratis Koswerf-ontbyt EN 30 rekkies per bespreking vir 30 gratis glybeurte op die waterwurm.
OF geniet die gratis gebruik van die verhitte swembad (een gratis swem per persoon per bespreking).
Net geldig in die midweek (Sondae tot Vrydae).
Hierdie promosie geld van 1 Februarie 2020 tot 1 Maart 2020.
Die volgende bepalings en voorwaardes geld:
• Die aanbod geld net vir nuwe besprekings.
• Die aanbod is van toepassing op alle verblyfeenhede en staanplekke.
• Besprekings is nie oordraagbaar nie.
• Geen ander aanbieding mag saam met hierdie aanbieding gebruik word nie.
• Hierdie promosie kan sonder enige vooraf kennisgewing gestaak word.
• Die aanbod is onderhewig aan die beskikbaarheid van verblyfeenhede en staanplekke.
• Die standaardkansellasiebeleid geld.
Die promosie geld net van 1 Februarie 2020 tot 1 Maart 2020.